<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>Saggies, saggies</title>
<lyrics>[C1]
.   D
   Saggies, Saggies, Saggies
.            G        A
   Trek jou nader na Hom
.   A
   Saggies, saggies, saggies
.           D      Gbm
   vou Sy hande om jou
.  G                 Em
   Weet jy dierbare kind
.          D   F#m    Bm
   dat Hy lief is vir jou
.   G              A              D
   Wees tog net geduldig want Hy kom

[V1]
.     D                A
 Sy Sterkte vou om my daagliks
.        Asus             D
 Maak my aanhou, maak my wen
.                G  Em
 Hou my veilig, rustig
.A      Asus          G G7 Asus D
 Dek 'n tafel net vir m-y

[C2]
.   D
   Saggies, Saggies, Saggies
.            G        A
   Trek jou nader na Hom
.   A
   Saggies, saggies, saggies
.           D      Gbm
   vou Sy hande om jou
.  G                 Em
   Weet jy dierbare kind
.          D   F#m    Bm
   dat Hy lief is vir jou
.   G              A              D
   Wees tog net geduldig want Hy kom

[V2]
.        D                 A
 Nooit dwingend nie, net genade
.          Asus          D
 Hou geen rekord van my sonde
.                 G       Em
 Antwoord voordat ek kan vra
.A        Asus         G G7 Asus D
 Neem Sy hand, want Hy w-a_______g

[C3]
.   D
   Saggies, Saggies, Saggies
.            G        A
   Trek jou nader na Hom
.   A
   Saggies, saggies, saggies
.           D      Gbm
   vou Sy hande om jou
.  G                 Em
   Weet jy dierbare kind
.          D   F#m    Bm
   dat Hy lief is vir jou
.   G              A              D
   Wees tog net geduldig want Hy kom</lyrics>
<author>Lurianne Moolman</author>
<key>D</key>
</song>